Peter Dutton

Peter Craig Dutton (gebore 18 November 1970)[1] is 'n Australiese politikus wat sedert die federale verkiesing in November 2001 'n Liberale lid van die Huis van Verteenwoordigers van Australië is. Sy kiesafdeling is Dickson, Queensland nadat hy die sittende lid van die Arbeidersparty, Cheryl Kernot, geklop het.

Dutton was die Minister van Gesondheid en die Minister van Sport vanaf 18 September 2013 en die Minister van Immigrasie en Grensbeskerming vanaf 21 Desember 2014 in die regering van Tony Abbott. Dutton het sy portefeulje behou in die regering van Malcolm Turnbull.[2]

  1. Parliament of Australia (2007), The 41st Parliament: Senators and Members, by Date of Birth Geargiveer 12 November 2007 op Wayback Machine. Besoek op 18 November 2007.
  2. "Tony Abbott's cabinet and outer ministry". smh.com.au (in Engels). AAP. 16 September 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2017. Besoek op 16 September 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search